YouVersion လိုဂို
ရွာရန္ အိုင္ကြန္

Luka 3:4-6

Luka 3:4-6 SPC

soos geskrywe is in die boek van die woorde van Yesha’yahu, die profeet, waar hy sê: “Die stem wat uitroep: ‘Berei die pad van יהוה in die wildernis en maak ’n pad vir ons God reguit op die vlakte. Yes 40:3 Mal 3:1 Mat 3:3 Mar 1:3 Elke vallei moet opgevul en elke berg en hoë plek gelyk gemaak word, die rowwe plekke sal glad wees en die moeilike plekke, ’n vlakte en almal sal die Lewe van God sien’.” Yes 40:3-5

Luka 3:4-6 အေၾကာင္း ဗီဒီယိုမ်ား