Luka 13:24
Luka 13:24 SPC
Yeshua sê vir hulle: “Stry hard om in te gaan deur die smal poort, want, sê Ek vir julle, baie sal probeer om in te gaan en sal nie kan nie.