Yoganan 21:6
Yoganan 21:6 SPC
Hy sê vir hulle: “Gooi die net aan die regterkant van die boot en julle sal kry.” Hulle het ingegooi en as gevolg van die hoeveelheid visse kon hulle dit nie intrek nie.