Handelinge 21:13
Handelinge 21:13 SPC
maar Sha’ul het geantwoord: “Wat doen julle deur te huil en my gedagtes, wil en emosie te verkrummel? Ek is bereid om nie alleen gebind te word nie, maar ook om in Yerushalayim dood te gaan ter wille van die Karakter en Outoriteit van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een!”