YouVersion လိုဂို
ရွာရန္ အိုင္ကြန္

Handelinge 2:2-4

Handelinge 2:2-4 SPC

en daar kom skielik uit die hemel ’n klank soos van ’n magtige stormwind en dit het die hele huis, waarin hulle gesit het, gevul. Eks 19:16-18 Daar verskyn aan hulle tonge soos van vuur, wat self verdeel en op elkeen van hulle gaan sit en hulle is almal volgemaak met die Gees wat Afgesonderd is Num 11:29 Yeg 39:29 Luk 24:49 en het begin praat in verskillende tale, soos die Gees aan hulle gegee het om te praat.