Handelinge 1:4-5
Handelinge 1:4-5 SPC
Terwyl Hy saam met hulle brood geëet het, het Hy hulle beveel om nie van Yerushalayim af weg te gaan nie, maar om: Luk 24:49 “Te wag op die belofte van die Vader, wat julle van My gehoor het, want Yoganan het met water gedoop, maar julle sal, nie baie dae hierna nie, met die Gees wat Afgesonderd is gedoop word.” Luk 3:16