YouVersion လိုဂို
ရွာရန္ အိုင္ကြန္

Handelinge 1:10-11

Handelinge 1:10-11 SPC

Terwyl hulle nog na die hemel kyk waarheen Hy weggaan, staan daar twee mans in wit klere langs hulle, wat vir hulle sê: “Manne van die Galila, waarom staan julle en kyk na die hemel? Hierdie Yeshua wat van julle af opgevat is in die hemel, sal net so kom soos julle Hom na die hemel sien weggaan het.” Z'kh 14:3-5 Dan 7:13