Dit is ook dieselfde in die teenwoordige tyd: daar is ’n oorblyfsel gekies uit onverdiende guns, Deut 4:27
maar as dit uit onverdiende guns is, dan is dit nie vanuit dade nie, anders is onverdiende guns geen onverdiende guns nie, maar as dit uit dade is, dan is dit nie meer onverdiende guns nie, anders is dade geen dade meer nie.