1
Markos 8:35
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Elkeen wat besluit om sy lewe te red, sal dit verloor, maar hy wat sy lewe om My en om die goeie boodskap se ontwil verloor, hy sal dit red, Luk 14:2627
ႏွိုင္းယွဥ္
Markos 8:35ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Markos 8:36
want wat se voordeel is dit vir ’n mens as hy die hele wêreld ontvang en sy gees skade ly?
Markos 8:36ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Markos 8:34
Yeshua roep die skare mense saam met Sy studentevolgelinge na Hom toe en sê vir hulle: “Wie ook al agter My aan wil kom, moet homself misken en sy kruis opneem en My volg.
Markos 8:34ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Markos 8:37-38
Of wat sal ’n mens gee in ruil vir sy lewe? Elkeen wat hom vir My en My boodskappe skaam in hierdie owerspelige en sondige geslag, vir hom sal die Seun van die mens Hom net so ook skaam wanneer Hy kom in die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van Sy Vader, saam met Sy afgesonderde engele.” Yir 1:17
Markos 8:37-38ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Markos 8:29
Yeshua sê vir hulle: “Maar julle, wie sê julle is Ek?” Shim’on antwoord en sê vir Hom: “U is Die Gesalfde Een, die Seun van die Lewende God.”
Markos 8:29ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား