1
Markos 15:34
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
en in die negende uur het Yeshua met ’n harde stem uitgeroep en gesê: “Eil, Eil, l’mana shevaktani?” wat beteken: “My Magtige God, My Magtige God, waarom spaar U My nog (duur dit voort)?” Ps 22:2-32
ႏွိုင္းယွဥ္
Markos 15:34ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Markos 15:39
Toe die kaptein oor ’n honderd, wat by Hom staan, sien hoe Hy uitroep en Sy gees oorgee, sê hy: “Waarlik, hierdie Man is die Seun van God.”
Markos 15:39ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Markos 15:38
en die gordyn in die tempel het in twee geskeur van bo tot onder.
Markos 15:38ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Markos 15:37
maar Yeshua het in ’n harde stem uitgeroep en Sy asem uitgeblaas
Markos 15:37ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Markos 15:33
Toe die sesde uur (12 uur middag) aanbreek, kom daar duisternis oor die hele aarde tot die negende uur (15:00) toe
Markos 15:33ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
Markos 15:15
Omdat Pilatos die skare wou tevrede stel, het hy Bar-Abba vir hulle losgelaat en nadat hy Yeshua laat gésel het, het hy Hom oorgegee om gekruisig te word.
Markos 15:15ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား