1
Luka 23:34
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Yeshua het gesê: “Vader, vergeef hulle, want hulle verstaan nie wat hulle doen nie.” Hulle het Sy klere verdeel en die lot daaroor gegooi. Ps 22:19 Mat 27:35
ႏွိုင္းယွဥ္
Luka 23:34ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Luka 23:43
Yeshua sê vir hom: “Dit is waar, Ek sê vir jou vandag dat jy saam met My in die Paradys (Gan`Eden) sal wees.’ Open 22:14
Luka 23:43ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Luka 23:42
Hy sê vir Yeshua: “Onthou my, my Meester, wanneer U in U Koninkryk kom.”
Luka 23:42ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Luka 23:46
en Yeshua het met ’n harde stem uitgeroep en gesê: “My Vader, in U hande lê Ek My gees neer!” Toe Hy dit gesê het, is Hy dood.
Luka 23:46ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Luka 23:33
Toe hulle op ’n sekere plek kom wat ‘Kopbeen’ genoem word, het hulle Hom daar gekruisig saam met die boosdoeners, een aan die regter en een aan die linkerkant.
Luka 23:33ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
Luka 23:44-45
Dit was ongeveer die sesde uur (twaalfuur middag) en daar het duisternis oor die hele aarde gekom, tot die negende uur (drieuur) toe. Die son het donker geword, die gordynskeiding van die tempel het middeldeur geskeur
Luka 23:44-45ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
7
Luka 23:47
Toe die kaptein oor ’n honderd sien wat daar gebeur, het hy God geprys en gesê: “Waarlik, hierdie man was Die Onpartydige en Opregte Een.” Yir 23:6
Luka 23:47ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား