1
Luka 21:36
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Wees daarom te alle tye waaksaam en bid sodat julle waardig geag mag word om al hierdie dinge wat kom, te ontvlug en voor die Seun van die mens te staan.”
ႏွိုင္းယွဥ္
Luka 21:36ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Luka 21:34
maar wees versigtig in julle gees sodat julle verstand, wil en emosie nooit koud word deur brassery, dronkenskap en die bekommernisse van die wêreld en daardie dag julle skielik oorval nie
Luka 21:34ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Luka 21:19
Deur julle volharding sal julle jul lewe in besit neem 1 Yog 5:13 Open 2:37
Luka 21:19ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Luka 21:15
want Ek sal aan julle ’n mond van wysheid gee waarteen al julle teëstanders nie sal kan staan nie.
Luka 21:15ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Luka 21:33
Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar My boodskap sal nooit verbygaan nie
Luka 21:33ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
Luka 21:25-27
Daar sal tekens wees aan die son, aan die maan en aan die sterre en op die aarde: die lyding van nasies en die saamgryp van hande oor die harde dreuning van die see en ’n aardbewing wat mense se gees van angs sal uitdryf oor wat oor die aarde gaan kom en die leërmagte van die hemel sal geskud word. Yes 13:10 Yo 3:15 Hag 2:621 Dan sal hulle Hom sien; die Seun van die mens wat kom in wolke, met baie kragtige dade en die Gemanifesteerde Teenwoordigheid. Dan 7:13-14
Luka 21:25-27ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
7
Luka 21:17
Julle sal deur almal gehaat word ter wille van My Karakter en Outoriteit (Naam)
Luka 21:17ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
8
Luka 21:11
groot aardbewings sal op verskillende plekke wees, hongersnood, epidemies, paniek en angs, daar sal ook groot tekens aan die hemel kom en daar sal groot storms wees
Luka 21:11ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
9
Luka 21:9-10
Wanneer julle hoor van oorloë en onstabiliteit, moenie bang wees nie, want dié dinge moet eers gebeur, maar die einde het nog nie gekom nie. Nasie sal opstaan teen nasie en koninkryk teen koninkryk
Luka 21:9-10ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
10
Luka 21:25-26
Daar sal tekens wees aan die son, aan die maan en aan die sterre en op die aarde: die lyding van nasies en die saamgryp van hande oor die harde dreuning van die see en ’n aardbewing wat mense se gees van angs sal uitdryf oor wat oor die aarde gaan kom en die leërmagte van die hemel sal geskud word. Yes 13:10 Yo 3:15 Hag 2:621
Luka 21:25-26ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
11
Luka 21:10
Nasie sal opstaan teen nasie en koninkryk teen koninkryk
Luka 21:10ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
12
Luka 21:8
Hy sê vir hulle: “Pas op dat julle nie mislei word nie, want baie sal in My Outoriteit kom en sê: ‘Ek is onveranderlik dieselfde, Die Gesalfde Een’ en: ‘Die tyd is naby!’ Moenie agter hulle aan gaan nie.
Luka 21:8ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား