1
Luka 19:10
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore is.” Yeg 34:16
ႏွိုင္းယွဥ္
Luka 19:10ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Luka 19:38
terwyl hulle sê: “Geseënd is die Koning wat kom in die Karakter en Outoriteit (Naam) van יהוה, vrede in die hemel en eer, lof en aanbidding Ps 118:26 in die hoogste hemel!”
Luka 19:38ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Luka 19:9
Yeshua sê vir hom: “Vandag het daar lewe na hierdie huis toe gekom omdat hierdie man ook ’n seun van Avraham is, Yeg 33:1516
Luka 19:9ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Luka 19:5-6
Toe Hy op daardie plek kom, sien Yeshua hom en sê vir hom: “Zakkai, maak gou en klim af, want Ek moet vandag in jou huis bly.” Hy het haastig afgeklim en Hom ontvang terwyl hy hom verheug
Luka 19:5-6ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Luka 19:8
Zakkai het opgestaan en vir Yeshua gesê: “My Meester, let op, die helfte van my besittings gee ek vir die armes en aan elkeen van wie ek iets gevat het, gee ek dit vierdubbel terug.” Eks 22:1 2 Sh
Luka 19:8ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
Luka 19:39-40
Sommige van die Fariseërs tussen die mense sê vir Hom: “Leermeester, bestraf U studentevolgelinge!” Hy antwoord en sê vir hulle: “Ek sê vir julle, as hulle stilbly, sal die klippe hardop uitroep.”
Luka 19:39-40ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား