1
Luka 1:37
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
omdat niks vir God onmoontlik is nie.”
ႏွိုင္းယွဥ္
Luka 1:37ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Luka 1:38
Miryam antwoord: “Let op, ek is die slavin van יהוה. Laat dit gedoen word met my soos u gesê het.” Die boodskapper het van haar af weggegaan.
Luka 1:38ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Luka 1:35
Die boodskapper antwoord haar en sê: “Die Gees wat Afgesonderd is, sal oor jou kom, die wonderwerkende krag van Ha’Elyon (die Allerhoogste) sal op jou rus en daarom sal die Afgesonderde wat uit jou gebore word, Seun van God genoem word.
Luka 1:35ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Luka 1:45
en gelukkig is sy wat vertrou het dat dit wat vanuit die Teenwoordigheid van יהוה aan haar gesê is, vervul sal word.”
Luka 1:45ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Luka 1:31-33
want let op, jy sal swanger word en geboorte gee aan ’n Seun en die Naam wat jy Hom moet gee, is Yeshua. Hy sal magtig wees en die Seun van Ha’Elyon (die Allerhoogste) genoem word en יהוה-God sal aan Hom die troon van Sy vader Dawid gee en Hy sal heers oor die huis van Ya’akov tot in ewigheid en aan Sy Koninkryk sal daar geen einde wees nie.” 2 Sh Ps 110 Yeg 37:24-25
Luka 1:31-33ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
Luka 1:30
Die boodskapper sê vir haar: “Moenie bang wees nie, Miryam, want jy het onverdiende guns by God gevind
Luka 1:30ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား