1
Yoganan 4:24
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
God is Gees en dit is toepaslik dat hulle wat Hom aanbid, in Gees en waarheid aanbid.”
ႏွိုင္းယွဥ္
Yoganan 4:24ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Yoganan 4:23
maar daar kom ’n tyd en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in Gees en waarheid sal aanbid, want die Vader soek dié wat Hom só aanbid. Mal 1:11
Yoganan 4:23ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Yoganan 4:14
maar elkeen wat sal drink van die water wat Ek hom sal gee, sal in ewigheid nooit dors kry nie, maar die water wat Ek hom sal gee, sal in hom ’n fontein van water word wat sal opspring tot die ewige lewe.” Yir 2:13
Yoganan 4:14ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Yoganan 4:10
Yeshua antwoord en sê vir haar: “As jy die geskenk van God geken het en geweet het Wie Hy is wat vir jou sê: ‘Gee vir My iets om te drink,’ sou jy Hom gevra het vir wat Hy het en Hy sal vir jou Lewende Water gee.” Yir 17:13 Open 21:6
Yoganan 4:10ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Yoganan 4:34
Yeshua sê vir hulle: “My persoonlike kos is om die wil te doen van Hóm wat My gestuur het en om Sy werk te voltooi.
Yoganan 4:34ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
Yoganan 4:11
Die vrou sê vir Hom: “My Meester, U het nie eens ’n emmer nie en die put is diep, van waar het U dié Lewende Water?
Yoganan 4:11ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
7
Yoganan 4:25-26
Die vrou sê vir Hom: “Ek weet dat Die Gesalfde Een kom en wanneer Hy kom, sal Hy ons alle dinge leer.” Yeshua sê vir haar: ‘Ek is onveranderlik dieselfde, Ek wat met jou praat!’
Yoganan 4:25-26ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
8
Yoganan 4:29
“Kom kyk, ’n man wat my alles vertel wat ek gedoen het. Is Hy Die Gesalfde Een?”
Yoganan 4:29ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား