1
Yoganan 15:5
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Ek is onveranderlik dieselfde, die Wingerdstok, julle is die takke. Wie voortdurend in My bly en Ek in hom, hy dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.
ႏွိုင္းယွဥ္
Yoganan 15:5ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Yoganan 15:4
Bly voortdurend in My, soos Ek in julle. Net soos die tak geen vrugte kan dra uit homself, as dit nie in die wingerdstok bly nie, net so julle ook, as julle nie voortdurend in My bly nie.
Yoganan 15:4ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Yoganan 15:7
As julle voortdurend in My bly en wat Ek gesê het in julle, sal julle vra net wat julle wil en dit sal vir julle gedoen word. 1 Yog 5:15
Yoganan 15:7ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Yoganan 15:16
Julle het My nie gekies nie, maar Ek kies julle en stel julle aan om vrugte te gaan dra wat blywend is sodat wat julle die Vader ook al in My Karakter en Outoriteit vra, Hy julle sal gee.
Yoganan 15:16ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Yoganan 15:13
Daar is nie groter liefde as dit nie: dat iemand sy lewe sal neerlê ter wille van sy vriende.
Yoganan 15:13ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
Yoganan 15:2
Elke loot wat in My nie vrugte dra nie, sny Hy weg en elke loot wat vrugte dra, dié snoei Hy sodat dit meer vrugte kan dra. 1 Kor 3:12-15
Yoganan 15:2ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
7
Yoganan 15:12
Dit is My opdrag: dat julle mekaar voortdurend moet liefhê net soos Ek julle liefgehad het.
Yoganan 15:12ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
8
Yoganan 15:8
Hierin is My Vader vereer en geloof deurdat julle baie vrugte dra en so sal julle My studentevolgelinge wees.
Yoganan 15:8ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
9
Yoganan 15:1
“Ek is onveranderlik dieselfde, die ware Wingerdstok en My Vader is die Wingerdboer. Yes 27:3 Ps 80:8-18
Yoganan 15:1ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
10
Yoganan 15:6
As ’n sekere persoon nie voortdurend in My bly nie, word hy buite weggegooi soos ’n tak en verdroog en hulle maak dit bymekaar en gooi dit in die vuur om te verbrand.
Yoganan 15:6ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
11
Yoganan 15:11
Dit het Ek vir julle gesê sodat My vreugde voortdurend in julle kan bly en julle vreugde volledig kan wees.
Yoganan 15:11ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
12
Yoganan 15:10
As julle My opdragte uitvoer, sal julle in My liefde bly, net soos Ek die opdragte van My Vader uitvoer en in Sy liefde bly.
Yoganan 15:10ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
13
Yoganan 15:17
Hierdie dinge beveel Ek julle sodat julle mekaar moet liefhê
Yoganan 15:17ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
14
Yoganan 15:19
As julle van die wêreld was, sou die wêreld sy eie liefgehad het, maar omdat julle nie van die wêreld is nie, maar Ek julle uit die wêreld uitgekies het; daarom haat die wêreld julle.
Yoganan 15:19ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား