1
Johannes (Afr Name) 1:12
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
maar aan dié wat Hom ontvang het, aan hulle het Hy die outoriteit gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in Sy Karakter en Outoriteit vertrou
ႏွိုင္းယွဥ္
Johannes (Afr Name) 1:12ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Johannes (Afr Name) 1:1
In ’n begin het die boodskap reeds bestaan en daardie boodskap het saam met God bestaan en God self was daardie boodskap. Mik 5:1 Mal 3:1
Johannes (Afr Name) 1:1ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Johannes (Afr Name) 1:5
Daardie Lig skyn in die duisternis en die duisternis het dit nie oorweldig nie. Kol 1:13
Johannes (Afr Name) 1:5ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Johannes (Afr Name) 1:14
Die boodskap het Vlees geword en het onder ons gebly en ons het Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid gesien, ’n Gemanifesteerde Teenwoordigheid soos van die Enigste Uniekgeborene wat vanaf die Vader kom; Hy wat vol van onverdiende guns en waarheid is.
Johannes (Afr Name) 1:14ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Johannes (Afr Name) 1:3-4
Alles is deur Sy hande gemaak en sonder Hom het niks bestaan van wat ontstaan het nie. In Hom was die Lewe en die Lewe was die Lig vir die mense.
Johannes (Afr Name) 1:3-4ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
6
Johannes (Afr Name) 1:29
Die volgende dag sien Yoganan vir Yeshua na hom toe kom en hy sê: “Let op, Hy is die Lam van God wat die sonde van die wêreld verwyder!
Johannes (Afr Name) 1:29ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
7
Johannes (Afr Name) 1:10-11
Hy was ín die wêreld en die wêreld bestaan deur Sy hand en die wêreld het Hom nie geken nie. Kol 1:14-20 Hy het na wat Syne is, gekom en Sy eie het Hom nie ontvang nie
Johannes (Afr Name) 1:10-11ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
8
Johannes (Afr Name) 1:9
van die Lig van waarheid, wat elke mens wat in die wêreld inkom, verlig. Kol 1:12
Johannes (Afr Name) 1:9ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
9
Johannes (Afr Name) 1:17
want die wet is via Mosheh gegee; die onverdiende guns en die waarheid het via Yeshua, Die Gesalfde Een, bestaan.
Johannes (Afr Name) 1:17ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား