1
Handelinge 7:59-60
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Hulle het Stefanos gestenig terwyl hy uitroep en sê: “Ons Meester, Yeshua, ontvang my gees!” Hy het op sy knieë neergeval en met ’n harde stem uitgeroep: “Ons Meester, hou nie hierdie sonde teen hulle nie!” en met dié woorde is hy dood.
ႏွိုင္းယွဥ္
Handelinge 7:59-60ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Handelinge 7:49
‘Die hemel is My troon en die aarde die voetstoel vir My voete. Waar is die huis wat julle vir My sal bou, sê יהוה, of waar is die plek van My rus?
Handelinge 7:49ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Handelinge 7:57-58
Hulle het egter met ’n harde stem geskree en hulle ore toegestop en soos een man op hom afgestorm. Hulle het hom gegryp en buitekant die stad gevat en hom gestenig Deut 17:2-7 en die wat teen hom getuig het, het hulle klere neergesit by die voete van ’n jongman met die naam van Sha’ul.
Handelinge 7:57-58ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား