want daar het in hierdie nag ’n boodskapper van die God aan Wie ek behoort en wat ek ook dien, by my gestaan
en hy het gesê: “Moenie bang wees nie, Sha’ul; jy moet voor die keiser staan. Let op, God het almal wat saam met jou vaar as ’n guns aan jou gegee