1
Handelinge 20:35
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Ek het julle in alles gewys dat ons, deur so te werk, die swakkes moet help en die boodskap van ons Meester Yeshua moet onthou, dat Hy gesê het: ‘Sy seën is vir hom wat gee, meer as vir hom wat ontvang’.”
ႏွိုင္းယွဥ္
Handelinge 20:35ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Handelinge 20:24
Ek beskou nie my lewe vir myself as iets nie Yog 10:1718 sodat ek my wedloop en die dienswerk wat ek van ons Meester Yeshua ontvang het, om te getuig van die goeie boodskap van die onverdiende guns van God, kan voltooi.
Handelinge 20:24ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Handelinge 20:28
Gee dan aandag aan julleself en aan die hele kudde waaroor die Gees wat Afgesonderd is julle as opsieners aangestel het om as herders die gemeente van die Gesalfde Een te versorg, wat Hy met Sy bloed gekoop het.
Handelinge 20:28ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Handelinge 20:32
Nou, broers, dra ek julle op aan God en aan die boodskap van Sy onverdiende guns, wat in staat is om julle op te bou en julle ’n erfdeel te gee saam met al die afgesonderdes.
Handelinge 20:32ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား