1
Handelinge 17:27
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
sodat hulle God kon soek en navraag doen en Hom deur Sy skepping kon vind, want Hy is nie ver van elkeen van ons af nie, Rom 1:20
ႏွိုင္းယွဥ္
Handelinge 17:27ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
2
Handelinge 17:26
Hy het uit een bloed die hele mensdom op die aarde gemaak, om oor die hele aarde te bly terwyl Hy vooraf bepaalde tye in Sy opdragte uitgestip en grense vir hulle lewe vasgestel het Gen 3:20 Mal 2:10
Handelinge 17:26ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
3
Handelinge 17:24
Die God wat die heelal gemaak het en alles wat daarin is, Hy is Meester van die hemele en van die aarde; Hy woon nie in tempels wat met hande gemaak is nie
Handelinge 17:24ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
4
Handelinge 17:31
omdat Hy ’n dag bepaal het waarop Hy die wêreld in onpartydige opregtheid sal oordeel deur die Man wat Hy aangestel het en Hy het Sy vertrouenswaardigheid aan almal bewys, deur Hom uit die dood uit te laat opstaan.”
Handelinge 17:31ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
5
Handelinge 17:29
As ons dan die nageslag van God is, kan ons mos nie dink dat God aan goud, silwer en steen, die beeldwerk van menslike kuns en uitvinding, gelyk is nie.
Handelinge 17:29ရွာေဖြေလ့လာလိုက္ပါ။
ပင္မစာမ်က္ႏွာ
သမၼာက်မ္းစာ
အစီအစဥ္မ်ား
ဗီဒီယိုမ်ား