en God, wat die verstand, wil en emosie ken, het aangaande hulle getuig deur aan hulle die Gees wat Afgesonderd is te gee net soos aan ons.
Hy het geen onderskeid tussen ons en hulle gemaak nie, aangesien Hy hulle verstand, wil en emosie gereinig het deur vertroue. Num 15:14-16 Yes 56:7 Rom 9:78 Rom 11 Efe 2:13-18