JOHANNES 19:36-37

JOHANNES 19:36-37 AFR83

Dit het gebeur sodat die Skrif vervul kan word: “Geen been van Hom sal gebreek word nie.” En verder sê die Skrif op 'n ander plek: “Hulle sal Hom sien vir wie hulle deurboor het.”

JOHANNES 19 വായിക്കുക

JOHANNES 19:36-37 യുമായി ബന്ധപ്പെട്ട സ്വതന്ത്ര വായനാ പദ്ധതികളും