1
JOHANNES 11:25-26
Afrikaans 1983
AFR83
Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook; en elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterwe nie. Glo jy dit?”
താരതമ്യം
JOHANNES 11:25-26 പര്യവേക്ഷണം ചെയ്യുക
2
JOHANNES 11:40
Jesus sê toe vir haar: “Het Ek nie vir jou gesê as jy glo, sal jy die openbaring van die wonderbaarlike mag van God sien nie?”
JOHANNES 11:40 പര്യവേക്ഷണം ചെയ്യുക
3
JOHANNES 11:35
Jesus het gehuil.
JOHANNES 11:35 പര്യവേക്ഷണം ചെയ്യുക
4
JOHANNES 11:4
Toe Jesus dit hoor, het Hy gesê: “Hierdie siekte sal nie op die dood uitloop nie, maar op die openbaring van die wonderbaarlike mag van God, sodat die Seun van God daardeur verheerlik kan word.”
JOHANNES 11:4 പര്യവേക്ഷണം ചെയ്യുക
5
JOHANNES 11:43-44
Nadat Hy dit gesê het, roep Hy met 'n harde stem: “Lasarus, kom uit!” Die oorledene het uitgekom. Sy hande en sy voete was nog toegedraai met grafdoeke en sy gesig toegebind met 'n kopdoek. Jesus sê toe vir die mense: “Maak hom los dat hy kan huis toe gaan.”
JOHANNES 11:43-44 പര്യവേക്ഷണം ചെയ്യുക
6
JOHANNES 11:38
Jesus se gemoed het weer vol geskiet toe Hy by die graf kom. Dit was 'n rotsgraf, en daar was 'n klip voor die ingang gerol.
JOHANNES 11:38 പര്യവേക്ഷണം ചെയ്യുക
7
JOHANNES 11:11
Hierna het Hy vir hulle gesê: “Ons vriend Lasarus slaap, maar Ek gaan om hom wakker te maak.”
JOHANNES 11:11 പര്യവേക്ഷണം ചെയ്യുക