1
2 KORINTIËRS 10:5
Afrikaans 1983
AFR83
en elke hooghartige aanval wat teen die kennis van God gerig word. Ons neem elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak.
താരതമ്യം
2 KORINTIËRS 10:5 പര്യവേക്ഷണം ചെയ്യുക
2
2 KORINTIËRS 10:4
Die wapens van ons stryd is nie die wapens van die mens nie, maar die kragtige wapens van God wat vestings kan vernietig. Daarmee vernietig ons die redenasies
2 KORINTIËRS 10:4 പര്യവേക്ഷണം ചെയ്യുക
3
2 KORINTIËRS 10:3
Natuurlik leef ons in 'n menslike liggaam, maar ons voer nie die stryd met menslike wapens nie.
2 KORINTIËRS 10:3 പര്യവേക്ഷണം ചെയ്യുക
4
2 KORINTIËRS 10:18
Die man wat die proef deurstaan het, is nie die een wat homself prys nie, maar die een wat deur die Here geprys word.
2 KORINTIËRS 10:18 പര്യവേക്ഷണം ചെയ്യുക