1
EFESIËRS 6:12
Afrikaans 1983
AFR83
Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug.
비교
EFESIËRS 6:12 살펴보기
2
EFESIËRS 6:18
Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees. Wees waaksaam en bid gedurig vir al die gelowiges.
EFESIËRS 6:18 살펴보기
3
EFESIËRS 6:11
Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel.
EFESIËRS 6:11 살펴보기
4
EFESIËRS 6:13
Trek daarom die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle die stryd tot die einde toe gevoer het, nog op julle pos kan bly staan.
EFESIËRS 6:13 살펴보기
5
EFESIËRS 6:16-17
Daarby moet julle altyd geloof as skild in die hand hê, want daarmee sal julle al die brandpyle van die Bose kan afweer. Sit verlossing as helm op en vat die swaard van die Gees, dit is die woord van God.
EFESIËRS 6:16-17 살펴보기
6
EFESIËRS 6:14-15
Bly dan op julle pos, toegerus met die waarheid as gordel om julle heupe, die vryspraak deur God as borsharnas, en die bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig as skoene aan die voete.
EFESIËRS 6:14-15 살펴보기
7
EFESIËRS 6:10
Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in sy groot mag.
EFESIËRS 6:10 살펴보기
8
EFESIËRS 6:2-3
“Eer jou vader en jou moeder” is 'n baie belangrike gebod. En daar is nog 'n belofte by: “sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde.”
EFESIËRS 6:2-3 살펴보기
9
EFESIËRS 6:1
Kinders, wees as gelowiges aan julle ouers gehoorsaam, want dit is wat die wet van God vereis.
EFESIËRS 6:1 살펴보기
홈
성경
묵상
동영상