Genesis (Afr Name) 1:9-10
Genesis (Afr Name) 1:9-10 SPC
God het gesê: “Laat die water onder die hemel op een plek bymekaarkom sodat die droë grond sigbaar word” en dit was presies so. God het die droë grond ‘Aarde’ genoem en die versameling van die waters het Hy ‘See’ genoem en God het gesien dat dít goed was.