YouVersion Logo
ბიბლიაგეგმებივიდეოები
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from MARKUS 7

1

MARKUS 7:21-23

Afrikaans 1983

AFR83

Van binne af, uit die hart van die mens, kom die slegte gedagtes: onkuisheid, diefstal, moord, owerspel, hebsug, kwaadwilligheid, bedrog, losbandigheid, afguns, kwaadpratery, hoogmoed, ligsinnigheid. Al hierdie slegte dinge kom van binne af en dit maak 'n mens onrein.”

Compare

Explore MARKUS 7:21-23

2

MARKUS 7:15

Afrikaans 1983

AFR83

Niks wat van buite af in 'n mens ingaan, kan hom onrein maak nie; maar die dinge wat uit 'n mens uitkom, dít maak hom onrein.”

Compare

Explore MARKUS 7:15

3

MARKUS 7:6

Afrikaans 1983

AFR83

Hy antwoord hulle: “Die profeet Jesaja het julle mooi opgesom. Julle is skynheiliges, soos daar geskrywe staan: “Hierdie volk eer My met hulle mond, maar hulle hart is ver van My af.

Compare

Explore MARKUS 7:6

4

MARKUS 7:7

Afrikaans 1983

AFR83

Dit help niks dat hulle My probeer dien deur leerstellings van mense as gebooie van God voor te hou nie.

Compare

Explore MARKUS 7:7

5

MARKUS 7:8

Afrikaans 1983

AFR83

“Julle laat die gebod van God los en hou aan die oorgelewerde gebruik van mense vas.”

Compare

Explore MARKUS 7:8

Free Reading Plans and Devotionals related to MARKUS 7

Previous Chapter
Next Chapter
YouVersion

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

შესახებ

Careers

მოხალისე

Blog

Press

Useful Links

Help

დახმარება

Bible Versions

აუდიო ბიბლიები

Bible Languages

Verse of the Day


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

კონფიდენციალურობის წესდებაTerms
Vulnerability Disclosure Program
ფეისბუქიტვიტერზეინსტაგრამიYouTubePinterest