Logo YouVersion
Icona Cerca

Romeine 10:11-13

Romeine 10:11-13 CAB23

Want die Skrif sê: Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaamd staan nie. Want daar is geen verskil tussen die Jood en die Griek nie, want dieselfde Here is oor almal ryk vir almal wat Hom aanroep. Want elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.

Video per Romeine 10:11-13