1
Handelinge Handelinge van die Apostels 24:16
Contemporary Afrikaans Bible 2023
CAB23
En hierin oefen ek myself om altyd 'n gewete sonder aanstoot te hê teenoor God en teenoor mense.
Confronta
Esplora Handelinge Handelinge van die Apostels 24:16
2
Handelinge Handelinge van die Apostels 24:25
En terwyl hy geredeneer het oor geregtigheid, selfbeheersing en komende oordeel, het Felix gebewe en geantwoord: Gaan vir hierdie keer; as ek 'n gerieflike tyd het, sal ek jou roep.
Esplora Handelinge Handelinge van die Apostels 24:25