Akara Njirimara YouVersion
Akara Eji Eme Ọchịchọ

Romeine 4:18

Romeine 4:18 DB

Selfs toe alles hopeloos gelyk het, het Abraham geglo dat hy die pa van baie volke sou word. Hy het altyd vasgehou aan die woorde wat God vroeër vir hom gesê het: “Jy sal ’n groot nageslag hê.”