Akara Njirimara YouVersion
Akara Eji Eme Ọchịchọ

Romeine 1:21

Romeine 1:21 DB

Hulle weet baie goed wie God is. Hulle weier egter om Hom te aanbid of Hom te dank vir al die goedheid wat Hy aan ons bewys. Daarom dat hulle soos ’n spul dwase optree. Hulle hele lewe is een stuk donkerte.