Akara Njirimara YouVersion
Akara Eji Eme Ọchịchọ

Matteus 7:19

Matteus 7:19 DB

Daar wag groot probleme op alle bome wat slegte vrugte dra. Hulle word eenvoudig afgekap en in die vuur gegooi. Dus, as julle wil weet watter mense die goeie nuus verdraai, moet julle maar net gaan kyk hoe hulle leef. Hulle lewens wys watter soort vrugte hulle dra.