Akara Njirimara YouVersion
Akara Eji Eme Ọchịchọ

Johannes 1:3-4

Johannes 1:3-4 DB

Hy het alles gemaak. Jesus het ook lewe aan die skepping gegee. Omdat Jesus mense lewe gegee het, kon hulle die regte besluite neem, soos iemand wat ’n lig het om in die donker mee te loop.

Onyonyo Amaokwu Gasị maka Johannes 1:3-4

Johannes 1:3-4 - Hy het alles gemaak.
Jesus het ook lewe aan die skepping gegee. Omdat Jesus mense lewe gegee het, kon hulle die regte besluite neem, soos iemand wat ’n lig het om in die donker mee te loop.