Akara Njirimara YouVersion
Akara Eji Eme Ọchịchọ

Markus 1:10-11

Markus 1:10-11 AFR20

Net toe Hy uit die water opkom, het Hy die hemel sien oopgaan en die Gees soos 'n duif op Hom sien neerdaal. En 'n stem het uit die hemel gekom: “Jy is my Seun, my geliefde. Oor Jou verheug Ek My!”