Akara Njirimara YouVersion
Akara Eji Eme Ọchịchọ

Maleagi 3:1

Maleagi 3:1 AFR20

“Kyk, Ek gaan my boodskapper stuur en hy sal 'n pad voor My gereedmaak. Onverwags sal hy na sy •tempel kom, die heer na wie julle soek, die boodskapper van die verbond na wie julle uitsien. Kyk, hy gaan kom, ” sê die HERE, Heerser oor alle magte.

Onyonyo Amaokwu Gasị maka Maleagi 3:1

Maleagi 3:1 - “Kyk, Ek gaan my boodskapper stuur
en hy sal 'n pad voor My gereedmaak.
Onverwags sal hy na sy •tempel kom,
die heer na wie julle soek,
die boodskapper van die verbond
na wie julle uitsien.
Kyk, hy gaan kom, ”
sê die HERE, Heerser oor alle magte.