Akara Njirimara YouVersion
Akara Eji Eme Ọchịchọ

Habakuk 3:17-18

Habakuk 3:17-18 AFR20

Al sou vyebome nie bot nie, daar geen opbrengs aan die wingerdstokke wees nie, die drag van die olyfbome teleurstel, die landerye niks te ete lewer nie, kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle oor wees nie; nogtans sal ek jubel in die HERE, sal ek juig in die God wat my verlos.

Onyonyo Amaokwu Gasị maka Habakuk 3:17-18

Habakuk 3:17-18 - Al sou vyebome nie bot nie,
daar geen opbrengs
aan die wingerdstokke wees nie,
die drag van die olyfbome teleurstel,
die landerye niks te ete lewer nie,
kleinvee uit die kraal verdwyn
en geen beeste in die stalle
oor wees nie;
nogtans sal ek jubel in die HERE,
sal ek juig in die God wat my verlos.Habakuk 3:17-18 - Al sou vyebome nie bot nie,
daar geen opbrengs
aan die wingerdstokke wees nie,
die drag van die olyfbome teleurstel,
die landerye niks te ete lewer nie,
kleinvee uit die kraal verdwyn
en geen beeste in die stalle
oor wees nie;
nogtans sal ek jubel in die HERE,
sal ek juig in die God wat my verlos.