Amos 8:11
Amos 8:11 AFR20
“ Kyk, daar kom dae,” is die uitspraak van my Heer, die HERE, “dat Ek hongersnood in die land sal uitstuur – nie 'n honger na brood en 'n dors na water nie, maar 'n honger om die woorde van die HERE te hoor.