1
JAKOBUS 5:16
Afrikaans 1983
AFR83
Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking.
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa JAKOBUS 5:16
2
JAKOBUS 5:13
As daar iemand onder julle is wat swaar kry, moet hy bid. As daar iemand is wat opgeruimd is, moet hy lofliedere sing.
Nyochaa JAKOBUS 5:13
3
JAKOBUS 5:15
En as hulle gelowig bid, sal dit vir die sieke genesing bring: die Here sal hom gesond maak. As hy gesondig het, sal dit hom vergewe word.
Nyochaa JAKOBUS 5:15
4
JAKOBUS 5:14
As daar iemand van julle is wat siek is, moet hy die ouderlinge van die gemeente laat kom, en hulle moet vir hom bid en hom met olie salf onder aanroeping van die Naam van die Here.
Nyochaa JAKOBUS 5:14
5
JAKOBUS 5:20
weet dan dat hy wat 'n sondaar van sy dwaalweg terugbring, hom uit die dood red en maak dat 'n menigte sondes vergewe word.
Nyochaa JAKOBUS 5:20