1
HEBREËRS 4:12
Afrikaans 1983
AFR83
Die woord van God is lewend en kragtig. Dit is skerper as enige swaard met twee snykante en dring deur selfs tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg. Dit beoordeel die bedoelings en gedagtes van die hart.
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa HEBREËRS 4:12
2
HEBREËRS 4:16
Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word.
Nyochaa HEBREËRS 4:16
3
HEBREËRS 4:15
Die Hoëpriester wat ons het, is nie Een wat geen medelye met ons swakhede kan hê nie; Hy was immers in elke opsig net soos ons aan versoeking onderwerp, maar Hy het nie gesondig nie.
Nyochaa HEBREËRS 4:15
4
HEBREËRS 4:13
Daar is ook niks in die skepping wat vir God onsigbaar is nie; alles lê oop en bloot voor sy oë. En aan Hom moet ons rekenskap gee.
Nyochaa HEBREËRS 4:13
5
HEBREËRS 4:14
Terwyl ons dan nou 'n groot Hoëpriester het wat reeds deur die hemele gegaan het, Jesus, die Seun van God, laat ons vashou aan die geloof wat ons bely.
Nyochaa HEBREËRS 4:14
6
HEBREËRS 4:11
Laat ons ons dan beywer om in daardie rus in te gaan, sodat niemand hulle voorbeeld van ongehoorsaamheid navolg en ook omkom nie.
Nyochaa HEBREËRS 4:11