1
Lukas 1:37
Die Boodskap
DB
Jy sien, niks is vir God onmoontlik nie.”
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Lukas 1:37
2
Lukas 1:38
Toe sê Maria: “Ek is in die Here se hand. Sy wil moet in my lewe geskied. Laat alles met my gebeur presies soos u gesê het.” Daarna het Gabriël vertrek.
Nyochaa Lukas 1:38
3
Lukas 1:35
Daarop antwoord hy: “Moenie jou bekommer nie. Die Heilige Gees sal hiervoor sorg. Die Allerhoogste se krag sal ’n Kind in jou verwek. Hierdie Kind wat van God af kom, sal die Heilige genoem word, die Seun van God.
Nyochaa Lukas 1:35
4
Lukas 1:45
Hoe gelukkig is jy nie, Maria! Jy glo alles wat die Here vir jou gesê het - jy glo dat dit waar sal word.”
Nyochaa Lukas 1:45
5
Lukas 1:31-33
Hy het jou uitgekies vir ’n spesiale taak: jy sal binnekort begin verwag. Een van die dae sal jy ’n Seun in die wêreld bring. Jy moet Hom Jesus noem. Hy sal baie belangrik wees; so belangrik dat Hy die Seun van die allerhoogste God genoem sal word. Die Here God sal Hom aanstel om te heers oor die koninkryk van sy voorvader Dawid. Jesus sal vir altyd oor Israel regeer. Sy koningskap sal nooit ophou nie; nooit nie.”
Nyochaa Lukas 1:31-33
6
Lukas 1:30
Die engel het haar egter gou gerusgestel: “Moenie bang wees nie. God het ’n wonderlike verrassing vir jou.
Nyochaa Lukas 1:30