1
Sefanja 1:18
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
“Nóg hulle goud, nóg hulle silwer sal hulle kan red op die dag van die HERE se gramskap. In die vuur van sy drif sal die hele aarde verteer word; ja, 'n gruwelike verwoesting bring Hy oor al die aardbewoners.”
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Sefanja 1:18
2
Sefanja 1:14
“ Naby is die groot dag van die HERE, naby en baie vinnig aan die kom. Luister! Die dag van die HERE! Dan skreeu die held bitterlik!
Nyochaa Sefanja 1:14
3
Sefanja 1:7
Wees stil voor my Heer, die HERE, want die dag van die HERE is naby. Ja, die HERE het 'n offer voorberei; Hy het sy genooides geheilig.
Nyochaa Sefanja 1:7