1
Sagaria 7:9
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
“ So sê die HERE, Heerser oor alle magte, ‘Laat die waarheid seëvier in julle regspraak; betoon troue liefde en barmhartigheid aan mekaar.
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Sagaria 7:9
2
Sagaria 7:10
Moenie weduwees, weeskinders, •vreemdelinge en armes verdruk nie; moenie bose planne in julle harte teenoor mekaar bedink nie.’ ”
Nyochaa Sagaria 7:10