1
Sagaria 4:6
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Toe het hy geantwoord en vir my gesê: “Dit is die boodskap van die HERE aan Serubbabel, ‘Nie deur mag of deur krag nie, maar deur my Gees,’ sê die HERE, Heerser oor alle magte.
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Sagaria 4:6
2
Sagaria 4:10
Want wie het die dag van klein dinge gering geskat? Hulle sal bly wees en sal die skietlood in die hand van Serubbabel sien.” Hierdie sewe is die oë van die HERE wat die hele aarde deurkruis.
Nyochaa Sagaria 4:10
3
Sagaria 4:9
“ Die hande van Serubbabel het die fondament van hierdie huis gelê en sy hande sal dit voltooi. Dan sal jy weet dit is die HERE, Heerser oor alle magte, wat my na julle gestuur het.
Nyochaa Sagaria 4:9