1
Sagaria 11:17
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
“Wee die nuttelose herder wat die skape in die steek laat! Mag die swaard sy arm en sy regteroog tref! Mag sy arm heeltemal verdor, en sy regteroog heeltemal blind word!”
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Sagaria 11:17