1
Obadja 1:17
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Maar op die berg Sion sal daar ontvlugting wees, en Sion sal heilig wees. “Die huis van Jakob sal dié wat hulle verdryf het, uitdryf.
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Obadja 1:17
2
Obadja 1:15
Voorwaar, die dag van die HERE oor al die nasies is naby! Soos wat jy gedoen het, sal aan jou gedoen word. Jou daad sal terugkeer op jou kop. ”
Nyochaa Obadja 1:15
3
Obadja 1:3
Die verwaandheid van jou hart bedrieg jou, jy wat tuis is in die rotsskeure van jou hoë woonplek, wat in jou hart sê, Wie sal my afbring aarde toe?
Nyochaa Obadja 1:3
4
Obadja 1:4
Al sou jy jou nes so hoog maak soos dié van 'n arend, selfs al sou jy tussen die sterre nes maak, van daar af sal Ek jou afbring,” is die uitspraak van die HERE.
Nyochaa Obadja 1:4