1
Markus 3:35
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Want elkeen wat die wil van God doen, is my broer en my suster en my moeder.”
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Markus 3:35
2
Markus 3:28-29
•Amen, Ek sê vir julle: Alle sondes en lasteringe wat mense ook al uitgespreek het, sal hulle vergewe word, maar wie teen die Heilige Gees laster, kry tot in ewigheid geen vergewing nie, maar bly skuldig aan 'n ewige sonde. ”
Nyochaa Markus 3:28-29
3
Markus 3:24-25
As 'n koninkryk teen homself verdeeld is, kan daardie koninkryk nie staande bly nie, en as 'n huis teen homself verdeeld is, sal daardie huis nie staande kan bly nie.
Nyochaa Markus 3:24-25
4
Markus 3:11
En die •onrein geeste het elke keer wanneer hulle Hom sien, voor Hom neergeval en hard geskree: “U is die •Seun van God!”
Nyochaa Markus 3:11