1
Lukas 2:11
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid as Verlosser gebore, Christus die Here.
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Lukas 2:11
2
Lukas 2:10
Toe sê die engel vir hulle: “Moenie bang wees nie. Kyk, ek bring vir julle 'n goeie boodskap wat vir die hele volk 'n bron van groot vreugde sal wees
Nyochaa Lukas 2:10
3
Lukas 2:14
“Eer aan God in die hoogste, en vrede op aarde vir die mense in wie God 'n welbehae het! ”
Nyochaa Lukas 2:14
4
Lukas 2:52
Jesus het steeds wyser en al hoe meer volwasse geword en toegeneem in guns by God en onder die mense.
Nyochaa Lukas 2:52
5
Lukas 2:12
Dit sal vir julle die teken wees: Julle sal 'n pasgebore kind vind wat in doeke toegedraai is en in 'n krip lê.”
Nyochaa Lukas 2:12
6
Lukas 2:8-9
Daar was skaapwagters in dieselfde omgewing wat in die oop veld gebly en snags hulle skaaptroppe opgepas het. 'n Engel van die Here het aan hulle verskyn, en die hemelse glans van die Here het rondom hulle geskyn. Hulle het geweldig groot geskrik.
Nyochaa Lukas 2:8-9