1
Lukas 11:13
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
As julle wat sleg is, dan weet om goeie geskenke aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan hulle wat Hom vra!”
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Lukas 11:13
2
Lukas 11:9
Ek sê vir julle: “Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.
Nyochaa Lukas 11:9
3
Lukas 11:10
Want elkeen wat vra, ontvang; en wie soek, vind; en vir wie klop, sal oopgemaak word.
Nyochaa Lukas 11:10
4
Lukas 11:2
Hy het vir hulle gesê: “Wanneer julle bid, moet julle sê, “ ‘Vader, laat u Naam geheilig word. Laat u •koninkryk kom.
Nyochaa Lukas 11:2
5
Lukas 11:4
en vergeef ons ons sondes; want ook ons vergeef elkeen wat teenoor ons skuldig staan. En bring ons nie in versoeking nie.’ ”
Nyochaa Lukas 11:4
6
Lukas 11:3
Gee ons elke dag ons daaglikse brood
Nyochaa Lukas 11:3
7
Lukas 11:34
Die oog is die lamp van die liggaam. As jou oog suiwer is, is jou hele liggaam ook verlig, maar as dit boos is, is jou liggaam ook donker.
Nyochaa Lukas 11:34
8
Lukas 11:33
“ Niemand steek 'n lamp op en plaas dit dan in 'n versteekte hoekie of onder 'n maatemmer nie, maar op 'n lampstaander, sodat die mense wat binnekom, die lig kan sien.
Nyochaa Lukas 11:33