1
Jona 3:10
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
God het gesien wat hulle doen, dat hulle teruggedraai het van hulle verkeerde pad. God was jammer dat Hy gesê het Hy gaan 'n ramp oor hulle bring, en Hy het dit toe nie uitgevoer nie.
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Jona 3:10
2
Jona 3:5
Die mense van Nineve het toe in God geglo en 'n vasdag uitgeroep, en hulle het almal, belangrik en onbelangrik, rouklere aangetrek.
Nyochaa Jona 3:5